Adam Driver

Adam Driver
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adam Douglas Driver[1]
Geboorte 19 November 1983 (1983-11-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Driver (gebore 19 November 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Inside Llewyn Davis (2013), Star Wars: The Force Awakens (2015), Paterson (2016), en Star Wars: The Last Jedi (2017).

  1. Brady, Tara (29 Desember 2016). "Adam Driver, accidental superstar, on Star Wars, Scorsese and stepping up after 9/11". The Irish Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2019. Besoek op 16 Junie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search